Sale!

Vroue In Die Bybel + Koffie Saam Met Jesus Kombinasie-Pakket

Original price was: R120,00.Current price is: R96,00.

Ontdek die lewenslesse wat 18 van die vroue in die Bybel ons leer, sodat jy sterker in jou geloof kan groei en wyser keuses kan maak. En as jy die dag min tyd het, gebruik Koffie Saam Met Jesus. Die kort oordenkings neem net 60 sekondes om te lees, maar gee jou inspirasie en bemoediging vir jou siel. Kry beide e-boeke teen ‘n spesiale kombinasie-prys.

Deel hierdie blad

Description

Vroue In Die Bybel neem jou op ‘n inspirerende reis deur die lewens van 18 verskillende vroue in die Bybel. Sommiges moedig ons aan met hul geloof en moed, terwyl ander ons leer watter pad om te vermy as kinders van God. Ontdek die lewenslesse wat elkeen van hierdie vroue ons leer – om sterker in jou geloof te groei en wyser keuses te maak.

Koffie Saam Met Jesus is jou perfekte metgesel vir daardie besige dae. Hierdie kort oordenkings neem net 60 sekondes om te lees, maar bied blywende inspirasie en bemoediging vir jou siel. Dit is ideaal vir daardie oomblikke wanneer jy geestelike versterking nodig het, maar min tyd het.

Kry beide boeke teen ‘n spesiale kombinasie-prys! Hierdie twee e-boeke word aangebied in ‘n gerieflike PDF-formaat. Laai hulle dadelik af en begin jou reis na nuwe geestelike insig en daaglikse bemoediging.

** Hierdie is ‘n digitale, drukbare produk (PDF) en daarom sal geen geld teruggegee word na die produk aan jou gestuur is nie. **

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vroue In Die Bybel + Koffie Saam Met Jesus Kombinasie-Pakket”

Your email address will not be published. Required fields are marked *