Description
By Jesus se Voete: Droom jy daarvan om soos Maria by Jesus se voete te sit en Sy stem duidelik te hoor? Hierdie stiltetyd-gids, geïnspireer deur Lukas 10:38-42, sal jou help om werklik stil te word voor God, weg van die gejaag en geraas van die alledaagse lewe. Hier sal jy leer hoe om jou hart oop te maak vir Sy teenwoordigheid en leiding.
Hart Tot Hart: As jy nog nie baie gebid het of met gebed sukkel, is hierdie gids spesiaal geskryf om jou te help verstaan en dit wat jy leer, toe te pas. Met eenvoudige en praktiese stappe sal jy jou gebedslewe opbou en ontdek hoe gebed jou hart en siel met God verbind. Begin vandag jou reis na ‘n lewendige gebedslewe met ‘n vaste fondament.
21 Dae van Genade – Vas en Gebed Gids: Stel jou voor dat jy jou geloof na ‘n nuwe vlak neem deur ‘n 21-dae reis van vas en gebed – ‘n ervaring wat jou daaglikse lewe en jou verhouding met God radikaal kan verdiep. Hierdie gids is perfek vir beginners én dié wat vas en gebed ‘n doelgerigte deel van hul lewe wil maak. Jy sal leer hoe om vas en gebed saam te gebruik, met praktiese wenke, gebedsfokusse, en temas wat jou nader aan God bring.
Kry Al Drie Gidse Teen ‘n Spesiale Kombinasie Prys! Hierdie gids-aanbieding is in ‘n gerieflike PDF-formaat beskikbaar – geen fisiese produkte sal dus vir jou gestuur word nie. Laai eenvoudig die produkte af en begin jou reis na ‘n dieper, ryker geloofslewe.
Moenie hierdie kans mis om jou verhouding met God te versterk en jou geloofslewe te verdiep nie – kry die kombinasie pakket vandag nog!
** Hierdie is digitale, drukbare produkre (PDF) en daarom sal geen geld teruggegee word na die produkte aan jou gestuur is nie. **






Reviews
There are no reviews yet.