Description
Is jy ‘n kind van God wat graag wil begin om Bybelstudie doen sodat jy God beter kan leer ken en in jou verhouding met Hom groei?
Het jy nog altyd gewonder wat die gelykenisse wat Jesus vertel het beteken en hoe jy die lesse in jou eie lewe kan toepas?
As jou antwoord JA is, dan is hierdie Bybelstudie oor Jesus se gelykenisse net wat jy nodig het!
In dié studie gaan jy self Bybelstudie doen oor sommige van die gelykenisse wat Jesus vertel het. Jy gaan ook Bybelstudie doen oor die verskillende sleutelonderwerpe waaroor elke gelykenis gaan.
Omdat jy self Bybelstudie doen, gaan jy begin leer presies hoe om Bybelstudie te doen!
En dis nie al nie. Jy gaan natuurlik ook leer wat die gelykenisse beteken en hoe jy dit in jou lewe kan uitleef.
** Hierdie is ‘n digitale, drukbare produk (PDF) en daarom sal geen geld teruggegee word na die produk aan jou gestuur is nie. **
Reviews
There are no reviews yet.