Description
Gebed is die diepste vorm van gesprek tussen ons en God — ‘n hart-tot-hart ontmoeting wat ons nader aan Sy wil bring.
Hart tot Hart is geskryf om jou te help om meer gemaklik en vertroud te raak met gebed. Ons bespreek die vrae wat baie van ons het oor gebed, leer by Jesus se voorbeeld en ontdek hoe om die Bybel as gids vir ons gebede te gebruik. Jy sal ook ‘n eenvoudige gebedsmetode aanleer wat jy dadelik in jou stiltetyd sal kan begin gebruik.
Begin vandag nog jou reis na ‘n dieper gebedslewe. kry jou kopie van Hart Tot Hart en kom nader aan God in jou stiltetyd!
** Hierdie is ‘n digitale, drukbare produk (PDF) en daarom sal geen geld teruggegee word na die produk aan jou gestuur is nie. **






Reviews
There are no reviews yet.