Description
Die Evangelie Volgens Markus Oordenkingsboek neem jou op ‘n 32-dae reis deur die Markus-evangelie met oordenkings oor Jesus se lewe en die waarhede wat Hy vir ons kom leer het.
Koffie Saam Met Jesus is jou perfekte metgesel vir besige dae. Hierdie kort oordenkings, wat in net 60 sekondes gelees kan word, gee jou vinnige, blywende inspirasie. Dit voed jou siel wanneer tyd min is, maar jou geestelike honger groot is.
Kry beide boeke teen ‘n spesiale kombinasie-prys! Hierdie twee e-boeke is beskikbaar in ‘n gerieflike PDF-formaat. Laai hulle dadelik af en begin jou reis na ‘n dieper verhouding met Jesus.
** Hierdie is ‘n digitale, drukbare produk (PDF) en daarom sal geen geld teruggegee word na die produk aan jou gestuur is nie. **






Reviews
There are no reviews yet.