Description
By Jesus se Voete – Hierdie stiltetyd-gids help jou om te doen wat Maria, in Lukas 10:38-42 gedoen het – om stil te word en God se stem in jou lewe te hoor. As jy verlang na ‘n dieper verhouding met Hom, is hierdie gids jou antwoord.
Hart Tot Hart is vir dié wat gebed as ‘n uitdaging ervaar. Hierdie gids is spesifiek geskep om die basiese beginsels van gebed duidelik te maak en jou praktiese stappe te gee om jou gebedslewe op te bou. Begin met eenvoud en groei tot ‘n lewe van betekenisvolle gesprekke met God.
Kry beide boeke teen ‘n spesiale kombinasie-prys! Hierdie boeke is beskikbaar in ‘n gerieflike PDF-formaat wat dadelik afgelaai kan word sodat jy jou reis na ‘n dieper verhouding met God kan begin.
** Hierdie is ‘n digitale, drukbare produk (PDF) en daarom sal geen geld teruggegee word na die produk aan jou gestuur is nie. **






Reviews
There are no reviews yet.