Sale!

21 Dae Van Genade Vasgids + Vastyd Joernaal

Original price was: R100,00.Current price is: R80,00.

21 Dae van Genade bied jou eenvoudige riglyne en praktiese wenke om met selfvertroue en toewyding jou vas aan te pak. Die Vastyd Joernaal is die ideale metgesel om daarmee saam te gebruik.

Deel hierdie blad

Description

Is jy gereed om ‘n dieper en meer betekenisvolle vas- en gebedservaring te hê? Hierdie spesiale Kombinasie Pakket bied alles wat jy nodig het om jou 21 dae vastyd met die Here op ‘n betekenisvolle manier aan te pak sodat jy in jou verhouding met Hom, en ook in jou geloof, kan groei.

Wat Sluit Die Pakket In?

– 21 Dae van Genade, Vas en Gebed vir Beginners: Hierdie gids bied jou eenvoudige riglyne en praktiese wenke om met selfvertroue en toewyding jou vas aan te pak. Leer hoe vas en gebed hand aan hand gaan, hoe jy te werk gaan om ‘n vas te beplan, asook meer oor die Daniëlsvas met koslyste en resepte ingesluit.

– Vastyd Joernaal: Die perfekte metgesel vir jou vasreis. Met daaglikse temas, Bybelverse, en gebedsgedagtes wat jou inspireer, asook spasie om jou eie gedagtes en gebede neer te skryf, help hierdie joernaal jou om nader aan God te groei en Sy stem duideliker te hoor.

Begin jou 21-dae vas- en gebedsreis met al die hulpmiddels wat jy nodig het!

Kry hierdie kombinasie pakket nou teen ‘n spesiale prys en ervaar hoe vas en gebed jou lewe en geloof kan verander.

** Hierdie is n digitale, drukbare produkte (PDF) en daarom sal geen geld teruggegee word na die produkte aan jou gestuur is nie. **

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “21 Dae Van Genade Vasgids + Vastyd Joernaal”

Your email address will not be published. Required fields are marked *