Bybel
GOD SE LIEFDE: 39 BYBELVERSE
Dis vandag Valentynsdag – dis nou as jy hierdie artikel op die 14de Februarie lees! Oral in die wêreld is mense vandag besig om ekstra moeite te doen om vir ‘n geliefde te laat weet dat hy of sy geliefd is. Party doen klein dingetjies, soos om blomme of sjokolade te gee. Ander doen groot…
‘N BYBELSE KARAKTERSTUDIE OOR JOSEF
As jy gereeld ‘n draai hier by Bybel En Gebed maak, dan weet jy dat ons al baie gesels het oor verskillende Bybelstudie-metodes. Sommige van dié metodes is eenvoudig en vat nie baie tyd nie. Ander is weer bietjie moeiliker en vat dan ook langer. Een van dié metodes is die karakter-studiemetode. Dis ‘n metode…
GENESIS 22:1-19: ‘N BYBELSTUDIE
Daar is sommer ‘n hele klomp Bybelstudie-metodes wat ‘n mens kan gebruik wanneer jy Bybelstudie doen. Sommige is kort en maklik. Ander bietjie langer en moeiliker. Een van die langer metodes is die Hoofstuk Bybelstudie-metode. Vandag gaan ons dié studiemetode gebruik om na Genesis 22:1-19 te kyk. Dit is die gedeelte waar God vir Abraham…
INTERESSANTE FEITE OOR GENESIS
Ons het in ‘n vorige artikel gesels oor belangrike dinge wat jy oor Genesis moet weet. Ek het intussen nog ‘n paar interessante feite oor Genesis raakgeloop. Dit, tesame met die vorige artikel, gaan jou beslis help om die boek beter te verstaan. DIE NAAM GENESIS. Genesis is die Latynse naam vir die boek wat…
