DOEN SELF BYBELSTUDIE – 7 MAKLIKE STAPPE

Weet jy hoe om Bybelstudie te doen? Baie mense sukkel daarmee, want hulle weet nie regtig hoe nie. As jy nie weet hoe om Bybelstudie te doen nie, dan is hierdie artikel net waarna jy op soek is. Volg hierdie 7 stappe en dit gaan jou help om te begin sodat jy kan leer hoe…

GOD SE LIEFDE: 39 BYBELVERSE

Dis vandag Valentynsdag – dis nou as jy hierdie artikel op die 14de Februarie lees! Oral in die wêreld is mense vandag besig om ekstra moeite te doen om vir ‘n geliefde te laat weet dat hy of sy geliefd is. Party doen klein dingetjies, soos om blomme of sjokolade te gee. Ander doen groot…

‘N BYBELSE KARAKTERSTUDIE OOR JOSEF

As jy gereeld ‘n draai hier by Bybel En Gebed maak, dan weet jy dat ons al baie gesels het oor verskillende Bybelstudie-metodes. Sommige van dié metodes is eenvoudig en vat nie baie tyd nie. Ander is weer bietjie moeiliker en vat dan ook langer. Een van dié metodes is die karakter-studiemetode. Dis ‘n metode…

HOE OM ‘N KARAKTERSTUDIE TE DOEN

Het jy al met jou Bybel in die hand gesit, reg om Bybelstudie te doen, en dan nie geweet wat of waar jy moet studeer nie? Ons was al almal in daardie bootjie, so moenie sleg voel nie! Maar vandag het ek vir jou raad. As jy weer wonder wat of waar jy moet studeer,…

GENESIS 22:1-19: ‘N BYBELSTUDIE

Daar is sommer ‘n hele klomp Bybelstudie-metodes wat ‘n mens kan gebruik wanneer jy Bybelstudie doen. Sommige is kort en maklik. Ander bietjie langer en moeiliker. Een van die langer metodes is die Hoofstuk Bybelstudie-metode. Vandag gaan ons dié studiemetode gebruik om na Genesis 22:1-19 te kyk. Dit is die gedeelte waar God vir Abraham…