Sale!

Rus In Die Here: 21 Dae In Die Woord

Original price was: R75,00.Current price is: R60,00.

Elke dag se oordenking in hierdie e-boek kyk na ‘n Bybelvers of verse waarin ons uitgenooi word om in die Here te rus. Ontdek die rus en vrede wat net God vir jou kan gee terwyl jy elke dag tyd met Hom in Sy Woord spandeer.

Category:
Deel hierdie blad

Description

Rus In Die Here: 21 Dae In Die Woord

In ‘n wêreld wat nooit ophou jaag nie, nooi hierdie 21-dae oordenkingsboek jou om tot rus te kom by die voete van God. Ontsnap die geraas en vind hernuwing in Sy Teenwoordigheid terwyl jy jou siel met Sy Woord versterk.

Wat bied hierdie oordenkingsboek?

– Daaglikse Oordenkings: Elke dag se oordenking kyk na ‘n Bybelvers of verse waarin ons uitgenooi word om in die Here te rus. Ontdek so die rus en vrede wat net God kan bied terwyl jy elke dag tyd met Hom in Sy Woord spandeer.

– Tyd om Nader aan God te Kom: Hierdie e-boek bied jou die geleentheid om doelbewus tyd opsy te sit vir tyd in die Woord, gebed en om oor dit wat die Here vir jou sê, na te dink. Word stil, hoor Sy stem, en laat Homo toe om jou siel verkwik en jou geloof te versterk.

As jou hart verlang na ‘n plek van vrede en geestelike vervulling, dan is hierdie 21-dae oordenkingsboek die perfekte metgesel om jou te help om jou daaglikse lewe te herfokus en jou verhouding met God te verdiep. Rus in die Here, ontdek Sy liefde en ervaar hoe jou geloof versterk word.

Begin jou reis na rus en herstel vandag!

Kry nou jou 21-dae oordenkingsboek en spandeer die volgende 21 dae saam met die Here sodat jy rus in Hom kan vind.

** Hierdie is ‘n digitale, drukbare produk (PDF) en daarom sal geen geld teruggegee word na die produk aan jou gestuur is nie. **

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Rus In Die Here: 21 Dae In Die Woord”

Your email address will not be published. Required fields are marked *