Description
Beleef ‘n tyd van vas, gebed én diepe rus in God se Teenwoordigheid. Hierdie spesiale kombinasie pakket bied jou twee hulpmiddele wat jy kan gebruik om vir 21 dae lank ‘n spesifieke en betekenisvolle tyd met God te spandeer.
Wat kry jy met hierdie pakket?
– 21 Dae van Genade, Vas en Gebed vir Beginners: Leer hoe om vas en gebed op ‘n eenvoudige manier aan te pak. Kry wenke, gebedsgedagtes en riglyne wat jou help om op God gefokus te bly terwyl jy die seëninge van vas ontdek.
– Rus in die Here – 21 Dae In Die Woord: Ontspan in God se teenwoordigheid met daaglikse oordenkings wat jou help om stil te raak, Sy vrede te ervaar, en jou geloof te versterk.
Waarom hierdie Kombinasie Pakket?
Dis die ideale manier om jou geloofsreis te verdiep. Ervaar die krag van vas en gebed, terwyl jy ook die kans kry om jou siel te laat rus en herstel. Hierdie pakket help jou om nader aan God te kom, vrede in Hom te vind, en jou geloof te versterk.
Begin jou reis na rus en geestelike groei vandag!
Koop die kombinasie pakket nou en ervaar hoe dit jou lewe en verhouding met God kan verander.
** Hierdie is digitale, drukbare produkte (PDF) en daarom sal geen geld teruggegee word na die produkte aan jou gestuur is nie. **






Reviews
There are no reviews yet.