Markus Evangelie – Gratis Bybelstudie

‘n Gratis Bybelstudie oor die Evangelie volgens Markus, om jou te help om Jesus beter te leer ken.

Die Evangelie volgens Markus

Wil jy graag meer weet oor Jesus en wat Hy alles vir jou gedoen het?

Dan is hierdie gratis Bybelstudie oor die Evangelie volgens Markus net waarna jy op soek is.

Laai die verskillende Markus-studiestukke af deur op die PDF-skakel te kliek.

Na jy self Bybelstudie oor die hoofstuk gedoen het, kom maak weer ‘n draai op hierdie blad.

Kliek dan op enige van die skakels om die artikel oor ‘n spesifieke hoofstuk te lees.

Baie seën vir jou vir jou studies. Mag jy Jesus baie beter leer ken en ook sommer liewer word vir Hom as jy sien wat Hy alles vir jou gedoen het.

DIE MARKUS-EVANGELIE BYBELSTUDIE

Die Evangelie volgens Markus – ‘n Inleiding

Markus 1: Die Evangelie begin – PDF

Markus 2: Die oue is verby! – PDF

Markus 3: ‘n Nuwe lewe met God – PDF

Markus 4: Gelykenisse van Jesus – PDF

Markus 5: ‘n Paar geloofslesse – PDF

Markus 6: Goeie lesse om te leer – PDF

Markus 7: Reinheid en onreinheid – PDF

Markus 8: Wie, sê jy, is Jesus? – PDF

Markus 9: Geloof en gehoorsaamheid – PDF

Markus 10: Geloof en diensbaarheid – PDF

Markus 11: Geloof en gebed – PDF

Markus 12: Lesse uit die vrae aan Jesus – PDF

Markus 13: Die profetiese rede – PDF

Markus 14: Om te waak en bid – PDF

Markus 15: Jesus word gekruisig – PDF

Markus 16: Jesus het opgestaan – PDF

Deel hierdie blad