Jesus, Die Geliefde Seun – ‘n Paastyd Joernaal

Gebruik hierdie gratis joernaal vir Paastyd en berei jou hart voor die Paasfees. Stap vir 40 dae deur die Woord en sien opnuut wat Jesus vir jou gedoen het.
Vul jou gegewens hieronder in en laai sommer dadelik jou gratis Paastyd Joernaal PDF af. Elke dag bestaan uit Skrif om te lees en skryf, ‘n vraag om jou te help om die teks te oordink, en ‘n aksiestap wat jy kan neem.
Jy sal teken ook in vir Bybel En Gebed se weeklikse nuusbrief.