Description
Neem tyd om stil te word by die Here en, soos Maria in Lukas 10 tyd by Sy voete te spandeer en na Hom te luister. Gebruik hierdie 21 Dae In Die Woord e-boeke om jou daarmee te help.
Beloftes Van God gaan jou help om opnuut Sy beloftes in jou lewe te ontdek en jouself daaraan te herinner dat Hy getrou is en altyd doen wat Hy beloof het.
Rus In Die Here nooi jou uit om weer die rus en vrede, wat net God vir jou kan gee, te ervaar terwyl jy saam met Hom tyd in Sy Woord spandeer.
Word stil, hoor Sy stem, en laat Homo toe om jou siel verkwik en jou geloof te versterk.
As jy die begeerte het om meer tyd met God te spandeer, dan is hierdie e-boeke die perfekte metgeselle om jou te help om dit te doen. Laat die Here toe om jou siel te verkwik en jou geloof te versterk.
Kry nou jou 21 Dae In Die Woord Kombinasie Pakket en spandeer die volgende 42 dae saam met die Here sodat jy rus in Hom kan vind.
** Hierdie is digitale, drukbare produkte (PDF) en daarom sal geen geld teruggegee word na die produkte aan jou gestuur is nie. **






Reviews
There are no reviews yet.