Bybelstudies En Oordenkingsboeke

Bybelstudies en Oordenkingsboeke

Besoek ons aanlyn-winkel vir Bybelstudies en oordenkingsboeke om jou te help met jou tyd in God se Woord.

Alle studies en boeke is in PDF-formaat, wat jy op jou rekenaar kan aflaai en sommer dadelik kan begin gebruik.

BYBELSTUDIES.

Leer meer oor die gelykenisse wat Jesus vertel het en hoe jy die lesse wat jy daaruit leer in jou lewe kan toepas met hierdie Bybelstudie.

Koste: R180

Die Gelykenisse Van Jesus Bybelstudie

‘n Tien-dae Bybelstudie wat die vier stappe van die S.O.A.P. Bybelstudie-metode gebruik om jou te leer hoe om self Bybelstudie te doen.

Koste: R100

Here, Leer My Hoe Om Bybelstudie Te Doen

OORDENKINGSBOEKE.

Volg Jesus deur die Evangelie volgens Markus met hierdie 32 dae oordenkingstukkies. Leer meer oor Sy lewe en die waarhede wat Hy vir ons kom leer het.

Koste: R120

Die Evangelie Volgens Markus – 32 Oordenkingstukkies

Vroue het nog altyd ‘n belangrike rol in die Bybel gespeel. In die nuwe Vroue Van Die Bybel Oordenkingsboekie kyk ons na 18 verskillende vroue en wat ons by hulle kan leer.

Koste: R100

Vroue In Die Bybel

Een-minuut oordenkings wat ideaal is vir daardie dae waar jou tyd min is, maar jy weet dat jy geestelike voedsel nodig het.

Koste: R50

Koffie Saam Met Jesus – Een Minuut Oordenkings

Deel hierdie blad